Quantcast
Channel: SARIE.com-span – SARIE

Sy praat Afrikaans!

Afri-Frans is weer hier!  Dít was in 2010 die hartsprojek van musiekregisseur Matthys Maree, en SARIE het as mediavennoot die eerste konsert by die KKNK op Oudtshoorn meegemaak. Wat ’n emosionele reis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Avril Lavigne, Celine Dion ‘die gevaarlikste’ op die kuberruim

Die kuberruim beskik oor ’n magdom inligting en enigiets kan deesdae gegoogle word. Maar dit hou ook baie gevare in, met kuberskelms wat agter elke google search en web result skuil. Maar McAfee het...

View Article


Sê net ja: ’n Outydse uitstappie vir Wouter en Nadia

Dis die belangrikste dag van jou lewe en jy het een kans om dit onvergeetlik te maak. Op VIA se program, Sê net ja, moet ’n dapper minnaar elke week die moed bymekaar skraap om die groot vraag te vra....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bobby is verslaaf aan …

Die meeste van ons is ook verslaaf hieraan. Die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld het vanoggend erken hy en sy gesin is verslaaf aan springmielies. Bobby het ’n foto van sy drie kinders, wat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Shameless se Emmy Rossum trou

Die Amerikaanse aktrise en Shameless-ster Emmy Rossum het vroeër vanjaar in ’n sinagoge in New York, Amerika, getrou. Volgens People was dit ’n intieme troue. Hollywood-bekendes soos akteurs William H....

View Article


Die gewildste babaname

Heiress Harris, Phyllon Gorr, Ace Knute, Inspector Pilot, Rainbow Aurora, North West. Ja, Hollywood is bekend vir hul uit-die-boks-name. Maar ongelukkig (gelukkig) het nie een van hierdie nuutskeppings...

View Article

Jana Kruger se derde kind gebore

Die pragtige Afrikaanse aktrise Jana Kruger, wat tans in die SABC2-reeks Erfsondes te sien is, het goeie nuus op sosiale media gedeel: Haar derde kind is vanoggend gebore! En dis ’n dogtertjie, genaamd...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kardashians: 10 jaar later, toe en nou

Die Kardashians: ’n Van wat die wêreld ken. Al is jy nie ’n aanhanger nie, weet jy wie Kim, Kourtney, Khloe, Kendall en Kylie is. Daar gaan skaars ’n dag verby dat ’n lid van die magtige...

View Article


Judi Dench se eerste en enigste tatoe!

Op 81 is die Britse aktrise dame Judi Dench nie net talentvol nie, sy is ook ’n bok vir sports! Sy het onlangs op The Late Late Show With James Corden verklap dat sy ’n tatoeëermerk vir haar 81ste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kylie Jenner (20) is swanger

10 jaar gelede het die eerste episode van Keeping Up With The Kardashians verskyn. Nou is Kim, Khloe, Kourtney, Kendall en Kylie so bekend soos koningin Elizabeth II. Die selfie-susters het nou nog...

View Article