Gister, 25 jaar gelede, kon die publiek vir die eerste keer die wêreldwye web (www) besoek! Alles te danke aan Tim Berners-Lee.
Kan jy jouself vandag indink in ’n wêreld sonder die internet? Dit voel nie moontlik nie. Maar kan jy dié ou staatmakers onthou?
Telefoonboeke
Landlyne het beteken ….
via GIPHY
… jy kon nie rondloop met jou foon nie
… jy moes iemand ontmoet op die tyd en plek soos vooraf bespreek
… jy hoop dat die mens self die foon antwoord – en nie sy of haar ouers nie!
… en kan jy nog die skakelbord (switchboard) onthou?
Toe ‘die flieks’ ’n spesiale uitstappie was
En jy die fliektye in die koerant moes opsoek
Briewe en die posman
Was nie net vir spesiale geleenthede en rekeninge nie!
Jou ensiklopedie-versameling
Voor die dae van Google en Wikipedia …
Padkaarte
Pre-GPS en Google Maps moes jy jou roete met ’n kaart beplan.
Die buitelug
Voor die internet het kinders meer buite gespeel.
Jou rekenaar vóór die internet
En briewe rondstuur in die klas was baie anders as vandag!
The post Onthou jy dié pre-internet-dinge? appeared first on SARIE.