Quantcast
Channel: SARIE.com-span – SARIE
Browsing all 1609 articles
Browse latest View live

Kyk dié video’s vir ’n gelukkiger, stresvrye jy

’n Studie verlede jaar het bewys dat katvideo’s op die internet goed is vir jou stresvlak! En teen dié tyd van die jaar en boonop op ’n Donderdag (Vrydag kom eers môre!) kan ons almal met bietjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Celebs se vreemde fobies

Gedink jou vrees vir hoogtes of die donker is ongegrond? Los dit vir Hollywood-sterre om hul vreemde fobies te deel.  Kendall Jenner het nou net ’n groot mode-hoogtepunt bereik met haar Vogue...

View Article


Kyk die hoogtepunte van die Olimpiese Spele

  Kyk die hoogtepunte van die Olimpiese Spele in Wayde se 43.03 sekondes … In net soveel tyd as dié waarin Wayde van Niekerk die 400 m hardloop, kan jy al die hoogtepunte van die Spele kyk. Kyk ook na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onthou-foto: Roland met sy klere in die swembad!

Vandag is Wêreld-fotografiedag en SARIE onthou dié foto – veral met die Olimpiese Spele in Rio wat einde se kant toe staan. In 2007 het SARIE ’n onderhoud gedoen met ons Olimpiese swemmer Roland...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrigter: Sunette was kalm voor dié gooi

Die Sunette Viljoen in Rio en die Sunette Viljoen vier jaar gelede in Londen is twee verskillende mense. Waar die een met leë hande huis toe gegaan het, bring die ander een nou ’n silwermedalje terug...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toets jou kennis met ons blokraai!

Ons het oor die afgelope paar weke Afrikaanse woorde en gesegdes gedeel wat óns inspireer. Toets nou jou kennis met dié blokraai wat baie van dié woorde insluit! Blokraai deur Gerda Engelbrecht...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boland se ‘postergirl': Waterblommetjies

Ons kyk terug na van Inspirasiekos met SARIE se beste episodes, in samewerking met Spekko. Hierdie week pluk SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, waterblommetjies in die Boland. As daar ’n postergirl...

View Article

Ashley Judd gaan ’n PhD aanpak

Sy is nie net beeldskoon nie, sy is slim ook! Die Hollywood-aktrise Ashley Judd het onlangs op sosiale media aangekondig dat sy ’n PhD by die Universiteit van Kalifornië gaan voltooi. En in niks anders...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só lyk Jude Law se dogter

Die appel val nie ver van die boom af nie. Die Britse akteur Jude Law se 15-jarige dogter, Iris, het onlangs in Teen Vogue verskyn. En ons kan nie glo hoe baie sy na haar pa lyk nie. Iris is een van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onthou jy dié pre-internet-dinge?

Gister, 25 jaar gelede, kon die publiek vir die eerste keer die wêreldwye web (www) besoek! Alles te danke aan Tim Berners-Lee.  Kan jy jouself vandag indink in ’n wêreld sonder die internet? Dit voel...

View Article

Ekstra geld en Lamborghini-drome vir #SpanSA

Toe #SpanSA vandag by die huis kom, het hulle meer gekry as wat hulle verwag het. Sportminister Fikile Mbalula het vir die medaljewenners nóg geld belowe en gesê Caster Semenya behoort in ’n...

View Article

Viral SA video: Petroljoggies laat almal met ’n glimlag

Dis lekker om ’n Suid-Afrikaner te wees! Jy kan nie help om weer lief te raak vir ons land en sy mense as jy dié video kyk nie. Die video is eergister bekend gestel. Petroljoggies van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Shaleen aktrise verloor 30 kg

Die Afrikaanse aktrise Shaleen Surtie Richards het 30 kg verloor. En sy is “happy” en “excited“. Shaleen (61) het op sosiale media haar geheim verklap, maar erken sy het dié gewig nie op ’n “gesonde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donkies verdien beter!

Die donkie is ’n wonderlike ding, maar sy status is nie baie hoog nie. En nou word dié sagmoedige, hardwerkende dier in ons land onwettig geslag sodat sy vel China toe gesmokkel kan word. Volgens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blake Lively verjaar!

Blake Lively kan in een woord opgesom word: Beeldskoon! En vandag verjaar dié Hollywood-aktrise – sy word 29. As sy nie toneelspel nie, bak sy soos ’n boffin. Sy is getroud met die akteur Ryan Reynolds...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só ontmoet jy ’n bekende in 5 stappe

Wie wil nie ’n selfie saam met ’n celeb neem nie? 1. Besoek Computicket 2. Koop jou kaartjie na die Sy Klink Soos Lente-première. 3. Trek ’n glansryke rock-uitrusting aan en kuier op 8 September saam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Britney is klaar met mans!

Ná twee huwelike wat verbrokkel het en vier verhoudings wat op die rotse beland het, is Britney Spears klaar met mans. “Nee wat, ek sal nie weer trou nie. Ek glo nie meer in die huwelik nie. Nee, ek is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 soetgoed met minder suiker

Minder suiker beteken nie jy hoef poeding en soetgoed heeltemal uit te sny nie. Eet net minder daarvan en bak slim. Hier’s 4 opsies met minder suiker of suiker-alternatiewe. Klik op die resep se naam...

View Article

Keira die nuwe Sugar Plum Fairy

Met ’n arabesk en pirouette word Keira Knightley die nuutste Sugar Plum Fairy.  Die Britse aktrise is gekies om dié karakter in Disney se weergawe van Tsjaikowski se The Nutcracker te vertolk. Dis nog...

View Article

Cradock se bekendste petroljoggie

Ons het verlede week die video van die sogenaamde Engen-petroljoggies gedeel wat hulself gate uit geniet en lekker dans. Intussen het ons uitgevind dat almal op die video nie werknemers van Engen is...

View Article
Browsing all 1609 articles
Browse latest View live